Aflewering

Courier Guy by jou deur of ’n locker

Kies die afleweringsopsie wat vir jou werk wanneer jy afhandel. Courier Guy se beskikbare deur- en lockeropsies en die koste daarvan word daar gewys sodra die koerierdiens gekoppel is.

Jou bestelling

Jou kind se Geloof-Oortjies kom met ’n SD-kaart waarop meer as 10 Bybelstories vooraf gelaai is. Kies Afrikaans of Engels en een van vyf kleure op die produkblad.

Vir vrae oor ’n bestelling, gebruik asseblief die kontakbesonderhede wat ná afhandeling op jou bestellingsbevestiging verskyn.