Geloof-Oortjies Oorfone
R790
Bluetooth-oorfone vir kinders van 3–9 jaar met meer as 10 Bybelstories reeds op ’n SD-kaart. Kies jou kleur en storietaal.
Meer as 10 stories op SD-kaart Herlaaibaar Ligte aan die kante
Hierdie beelde is konsepillustrasies. Finale produkfoto’s volg.
Klein oortjies. Groot geloof.
Laat jou kind luister na Bybelstories wat geloof, goeie waardes en vertroue in God help bou. Die oorfone is herlaaibaar, het liggies aan die kante en kom met meer as 10 stories vooraf op ’n SD-kaart.
Van die stories
- Samuel – die seuntjie wat na God geluister het
- Saul – Israel se eerste koning
- Dawid – die skaapwagter wat God vertrou het
Ouers kan later nog stories en musiek op die SD-kaart laai. Ideaal vir motorritte, rustige tyd by die huis, reis en geskenke.
Die huidige beelde is konsepbeelde; finale produkfoto’s volg.


